Skip to content

Carel Venter

kieter kat

  • Home
  • Net jy.
  • Nooit ooit.
  • Sommer net.
  • Praat met my.

Net dinge.

Trek nogal vêr met my app. Baie tevrede. Moet nog net maak dat as ek op scroll, moet hy die data onthou wat ek ingesit het, en dan moet ek dat hy die bladsy onthou en convert na ‘n email toe. Dis al. Dis sover die app aangaan. In my lewe, ‘n paar ander dingetjies. Continue reading Net dinge.

Posted on 11 August 2017Categories Sommer netLeave a comment on Net dinge.

Bietjie af vandag.

Het vandag en môre bietjie af gevat om aan my app te werk. Ek vorder goed, maar sal vandag moet vinger trek om regtig op datum te kom. Het gister op die regte sample af gekom om vanaf te werk. Sal hom nou net convert op kaste en pallets. Continue reading Bietjie af vandag.

Posted on 7 August 20177 August 2017Categories Sommer netLeave a comment on Bietjie af vandag.

Verjaardag toe verby, interresant.

Verjaardag gekom en gegaan. Baie lekker dag gewees. Anita my toe gedrop. Sandra maak gister my dag. Dis wat ek kan sê van die laaste twee dae in my lewe. Continue reading Verjaardag toe verby, interresant.

Posted on 29 July 2017Categories Sommer netLeave a comment on Verjaardag toe verby, interresant.

Verjaar vandag.

Vandag is my verjaarsdag. ‘n Volle ses en veertig jaar oud. Gaan ‘n lekker dag wees. Nien Pien en Coen Poen kom deur vandag, en gaan miskien vanaand saam Anita eet. Het klaar gereël om vroeg te loop. Kom ons hoop dit werk mooi uit. Continue reading Verjaar vandag.

Posted on 27 July 2017Categories Sommer netLeave a comment on Verjaar vandag.

Nou hoe gaan ek dit verander?

Ek kom vanoggend agter ek het nog presies dieselfde mindset as wat ek gehaad het toe ek net uit die skool uit is. Of toe ek net begin werk het. Daardie eerste paar jare uit na skool in Pretoria, of hier op Nylstroom. Nou kom die eerste vraag op, hoe gaan ek dit verander? Continue reading Nou hoe gaan ek dit verander?

Posted on 26 July 201726 July 2017Categories Sommer netLeave a comment on Nou hoe gaan ek dit verander?

Ek glo nie, maar ek glo.

Ek glo nie in ‘n God wat in die hemel sit en besluit dit is My wil vir Carel, en dit nie. Ek glo nie in ‘n God wat deure toemaak nie. Ek Glo in ‘n God wat lief is vir jou, en jou liefde soek, en my seën waaraan ek ook al my hand slaan. Continue reading Ek glo nie, maar ek glo.

Posted on 24 July 201725 July 2017Categories Sommer netLeave a comment on Ek glo nie, maar ek glo.

Weer oor begin.

Ek het gisteraand perongeluk, of miskien aspris die order app uitgevee. Ek wou terug gaan na ‘n backup toe, en toe copy ek die oorspronklike app oor die een wat ek al gebou het. Dis geen probleem nie, ek dink dit is dalk beter so, nou kan ek oor begin. Continue reading Weer oor begin.

Posted on 23 July 2017Categories Sommer netLeave a comment on Weer oor begin.

Net gou die Here loof en prys.

Ja laat ek net gou die Here loof en prys, die groot Here, die enigste Here. Die Here wat aan my verborge dinge openbaar, wat vir my skate gee wat in die donkerte gebere word. Die Here wat die bose van my (en die mense vir wie ek lief is) af weghou. Jesus Christus is sy naam, en loof die Vader wat my na Hom toe trek. Continue reading Net gou die Here loof en prys.

Posted on 22 July 2017Categories Sommer netLeave a comment on Net gou die Here loof en prys.

Gewig, weeg en eet.

Ek weeg nou 99.5kg. Ek wil 78kg weeg. Ek weet van mens moet eintlik praat van “gaan 78kg weeg”, maar op die stadium moet “wil” maar doen. Dit gee my so 21kg wat ek moet verloor. Die halwe een kom in as ek die swaar sweetpakbroek moet uittrek. Continue reading Gewig, weeg en eet.

Posted on 21 July 2017Categories Sommer netLeave a comment on Gewig, weeg en eet.

Gister besluit

Ek het net gister besluit, apps is wat ek doen. Ek bou apps. Dit is wat ek gaan doen vir ‘n lewe. Ek gaan dit nog meer leer, ek gaan hulle vir groot companies bou, en ek gaan hulle bou om te verkoop. Klaar. Ek gaan hierdie eerste een van my bou, en van hom genoeg kry om te bedank en dan gaan ek al die ander idees wat ek het ook bou. En verkoop vir baie geld. Continue reading Gister besluit

Posted on 20 July 2017Categories Sommer netLeave a comment on Gister besluit

Posts pagination

Previous page Page 1 … Page 23 Page 24 Page 25 … Page 31 Next page
Proudly powered by WordPress