Paar dinge voor lente begin.

Een ding sovêr kan ek sê, dit was ‘n baie power winter gewees. Amper glad nie eers koud gewees nie. Of kom ek sê daar was nie eers een kouefront hier bo gewees nie. Daar was even in Pretoria net een of twee gewees. Dan was dit nie eers so erg gewees nie. So ja, dit was winter en koud gewees, maar glad nie so erg nie.

Continue reading Paar dinge voor lente begin.