Net gou die Here loof en prys.

Ja laat ek net gou die Here loof en prys, die groot Here, die enigste Here. Die Here wat aan my verborge dinge openbaar, wat vir my skate gee wat in die donkerte gebere word. Die Here wat die bose van my (en die mense vir wie ek lief is) af weghou. Jesus Christus is sy naam, en loof die Vader wat my na Hom toe trek.

Published by

carelkat

Is maar net ek, Carel Venter. Skryf maar net so nou en dan, en meer. Skryf maar net oor alles in my lewe. Op die stadium nie veel nie. Grootste ding in my lewe nou is my app wat ek gebou het, en nou hoop om te bemark.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *