Nou nou tot die besluit gekom. daar is drie dinge wat moet gebeur. Ek gaan gewig verloor, ophou rook en bigin stap. Miskien later hardloop. maar sover net stap. Eintlik is dit net twee, die stap val saam met die gewig verloor.
Net skryf op Sondag.
Net so ietsie skryf op Sondagmôre. Lekker Bybel gelees. Begin naderkom aan goed, die vraag bly nou net: hoe? Hoe glo ek na Jesus toe, of hoe glo ek vanuit Hom. Of hoe glo ek binne in Hom? Continue reading Net skryf op Sondag.
Saterdag aand.
Dis nou Saterdag aand. Aleen by die huis, chill lekker. Jowi Jansen het toe nie kom kuier nie. Weet nie hoe ek daaroor voel nie, miskien bly, miskien bietjie hartseer want ek sou graag die company wou gehaad het. Anyway, nou is ek alleen en ek kyk movie en het lekker burgers gemaak. Continue reading Saterdag aand.
Soos dinge nou staan.
Vandag kom Jowi miskien na my toe, gister vir Jurie gesien, app moet ek nou met die groot nuwe ding begin, en baie geleer die week oor app bou. Continue reading Soos dinge nou staan.
Net nie ophou trek nie.
Nadat ek Woensdag in my moer in was oor iets van die app wat ek nie kon reg kry nie, kan ek weer nie wag om vanaand by die huis te kom en te werk nie. Jy moet net nie ophou trek nie. Meer hopelik vanaand.
Gister baie down.
Was gister baie down. Het agter gekom ek sal moet oor begin met die SAB app. Amper heeltemal. Die Listview wat ek gebruik het is outdated, en ek moet eerder ‘n Recyclerview gebruik. Maar hoekom maak dit my down? Al wat ek moet doen is om nie op te gee nie, moet net nie ophou nie. Continue reading Gister baie down.
Protected: Dis hoe ek voel.
Uit die kas uit klim?
Nie uit die gay kas uit nie, maar uit ‘n ander kas uit. Of miskien moet ek eers wag tot ek die SAB ding klaar gedoen het, en as my lewe reg is. Miskien is dit net ‘n confidence ding. Maar ek glo nie te veel nie, ek dink dis hoe ek voel, dis waarvan ek hou.
Paar dinge.
Ek moet plek maak vir die volgende paar dinge in my lewe. Dit is nou vir my belangrik. Ek moet my dag so uitsorteer dat ek dit kan doen. Continue reading Paar dinge.
Weer begin.
Goed nou is ek op my klein laptop en kan ek makliker skyf. Ek glo ek gaan dit meer gereeld doen. Net so bietjie iets skryf so nou en dan. Paar mooi dinge het gebeur die laaste week of so. Continue reading Weer begin.