Nog steeds bly, of eerder baie bly.

Ek is nog steeds bly oor die reg kry van die app sovêr. Is ook bly want ek het gister met Carel gaan praat en hy het ingestem dat ek Dinsdae kan af kry. Dit gaan baie beteken, want ek doen baie keer meer op ‘n Sondag wat ek af het, as ‘n hele paar aande in die week na werk. So as ek dit nou twee keer per week kan doen, is dit twee keer so goed. Continue reading Nog steeds bly, of eerder baie bly.