Skip to content

Carel Venter

kieter kat

  • Home
  • Net jy.
  • Nooit ooit.
  • Sommer net.
  • Praat met my.

Category: Sommer net

Just is just writings. For everybody.

Môre vir Xan gaan haal.

Xander kom môre bietjie Suid Afrika toe. By sy ma en pa kuier to so die 18 Januarie. Ek gaan hom op Jan Smuts haal. Sal so drie uur sy en by Die Kolonade stop vir iets om te eet en dan na Nien Pien en Coen Poen toe ry.

Continue reading Môre vir Xan gaan haal.
Posted on 14 December 202214 December 2022Categories Sommer netLeave a comment on Môre vir Xan gaan haal.

Maar net dankie sê.

Wat kan ek anders met die eerste inskrywing doen as om dankie te sê. Dankie dat die rekenaar nie geslaan is nie, dankie dat die yskaste nie geslaan is nie. Net die televisie, die decoder en modum is getref. Dit kon erger gewees het.

Continue reading Maar net dankie sê.
Posted on 29 November 202229 November 2022Categories Sommer netLeave a comment on Maar net dankie sê.

Net gou iets oor iemand spesiaal.

En ‘n hartseer storie ook. Haar naam was Anastasia. Of ek het haar geken by daai naam, ek dink baie het. Maar dis waar die sadness ingekom het. Sy word nou Saterdag begrawe. Sy is in die week oorlede.

Continue reading Net gou iets oor iemand spesiaal.
Posted on 3 November 20223 November 2022Categories Sommer netLeave a comment on Net gou iets oor iemand spesiaal.

Kom ons skryf bietjie.

Laat ek bietjie skryf, voor Oktober ook sy gat sien. Het ‘n paart dinge om te doen, of uit te sort voor die jaar om is. Eerste dinge eerste, ek moet hierdie knieg van my reg kry. Dan moer ek aan die app begin werk, downloads kry.

Continue reading Kom ons skryf bietjie.
Posted on 10 October 202210 October 2022Categories Sommer netLeave a comment on Kom ons skryf bietjie.

Dinge raak beter.

Kan nie meer onthou of ek die punt sit of nie. Maar daar is hy in elk geval. Soos ek daar sê dinge raak beter, net Sondae kan bietjie lank raak, maar as ek eers aan die gang is, gaan ek my nie veel steur aan Derie nie.

Continue reading Dinge raak beter.
Posted on 11 September 202228 September 2022Categories Sommer netLeave a comment on Dinge raak beter.

Die jaar is moer toe.

Die jaar is verby, kan jy glo, dis al September, of môre is September. Maar die jaar is moer toe. Dis verseker. Baie reg gekry, maar net ‘n wonderwerk gaan my nie nog ‘n Desember in Tops laat wees nie.

Continue reading Die jaar is moer toe.
Posted on 31 August 202231 August 2022Categories Sommer netLeave a comment on Die jaar is moer toe.

Begin load shedding bestand raak.

Ek kom baie naby daaraan om load shedding bestand te raak. Nou nie ‘n moerse system met sonpanele nie, maar darem ‘n inverter wat my groot rekenaar, twee skerms, my speaker en ‘n lampie kan trek. Ek sien hy kan nog baie meer terk, of ek dink so as ek die “load” wat hy op die display wys, reg verstaan.

Continue reading Begin load shedding bestand raak.
Posted on 3 August 2022Categories Sommer netLeave a comment on Begin load shedding bestand raak.

Môre weer sulke tyd.

Môre verjaar ek, een en vyftig jaar oud. Steeds waar ek is die laaste agt jaar, net mooi niks het verander. Ek sal iets moet doen, anders gaan dinge dieselfde bly vir nog tien jaar. En ek het die gap, ek het die app.

Continue reading Môre weer sulke tyd.
Posted on 26 July 2022Categories Sommer netLeave a comment on Môre weer sulke tyd.

Net iets doen.

Net besig wees in die aand, sal beter voel die volgende oggend, minder eet en ek is seker beter slaap. Sal ook gou moet besluit oor die app se naam, en begin promote.

Continue reading Net iets doen.
Posted on 30 June 2022Categories Sommer netLeave a comment on Net iets doen.

Hy is op, Happy Hour App is op.

Uiteindelik, vanoggend seker so twee uur se kant opgesit. Splinternuwe Google mail gemaak en password wat aan geen foonnommer gekoppel is nie. So kan kan geen two step verification gewees het nie. Die Here is groot. Hy het my net die nuwe mail laat doen. Ek glo dit.

Continue reading Hy is op, Happy Hour App is op.
Posted on 23 June 2022Categories Sommer netLeave a comment on Hy is op, Happy Hour App is op.

Posts pagination

Previous page Page 1 … Page 7 Page 8 Page 9 … Page 29 Next page
Proudly powered by WordPress