Môre vir Xan gaan haal.

Xander kom môre bietjie Suid Afrika toe. By sy ma en pa kuier to so die 18 Januarie. Ek gaan hom op Jan Smuts haal. Sal so drie uur sy en by Die Kolonade stop vir iets om te eet en dan na Nien Pien en Coen Poen toe ry.

Sal dan daar wag tot so nege uur die aand en dan ry om hom te gaan haal. Die Polo vir die laaste twee dae werk toe gevat en dinge lyk sharp met hom. ‘n Goeie duisend rand se petrol ingooi, dit hoort my daar en terug te kry.

Published by

carelkat

Is maar net ek, Carel Venter. Skryf maar net so nou en dan, en meer. Skryf maar net oor alles in my lewe. Op die stadium nie veel nie. Grootste ding in my lewe nou is my app wat ek gebou het, en nou hoop om te bemark.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *