Dinge raak beter.

Kan nie meer onthou of ek die punt sit of nie. Maar daar is hy in elk geval. Soos ek daar sĂȘ dinge raak beter, net Sondae kan bietjie lank raak, maar as ek eers aan die gang is, gaan ek my nie veel steur aan Derie nie.

Dis nou Derie Perie soos ek hom party keer noem, maar eintlik net Derick. Dis net die oggend wat bietjie pla, as hy saam met my wakker is. Ek sal moet met hom daaroor praat. As hy ook gaan opstaan as ek opstaan beteken dit ek het nooit tyd alleen wees nie. In die aand kom ek by die huis, dan is hy hier, en as ek opstaan wil hy in die kombuis sit. Gaan nie werk nie.

Die res wil eintlik op ‘n eie inskrywing skryf, goed soos wat met die werk gebeur, en die operasie wat opkom. Die werk praat ek natuurlik van knopkop.

Published by

carelkat

Is maar net ek, Carel Venter. Skryf maar net so nou en dan, en meer. Skryf maar net oor alles in my lewe. Op die stadium nie veel nie. Grootste ding in my lewe nou is my app wat ek gebou het, en nou hoop om te bemark.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *