Net iets doen.

Net besig wees in die aand, sal beter voel die volgende oggend, minder eet en ek is seker beter slaap. Sal ook gou moet besluit oor die app se naam, en begin promote.

Het vanaand die hele tyd produkte gelaai. Sal baie kan doen in die aand tot twaalf uur toe. Die hele tyd gesit, net hier aan die einde opgestaan om yogurt te eet, ook net omdat ek dit gehaad het. Ja dit is die geheim.

Published by

carelkat

Is maar net ek, Carel Venter. Skryf maar net so nou en dan, en meer. Skryf maar net oor alles in my lewe. Op die stadium nie veel nie. Grootste ding in my lewe nou is my app wat ek gebou het, en nou hoop om te bemark.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *