Uiteindelik, vanoggend seker so twee uur se kant opgesit. Splinternuwe Google mail gemaak en password wat aan geen foonnommer gekoppel is nie. So kan kan geen two step verification gewees het nie. Die Here is groot. Hy het my net die nuwe mail laat doen. Ek glo dit.
Oraait so nou moet ek aan die gang kom met die app. Hy is nou op. Dink mooi oor die naam, verander hom gou as dit moet gebeur. Kry jou stokkie reg om jou produkte enige plek op te sit.
Sal nou terug kom na die app toe, eers vartel van Xander. Die ou wil hê ek moet vir hom sy een of ander vorm invul. Ek dink dis ‘n cheek, my fok. Hy werk net vier dae ‘n week nou moet ek ‘n fokken goed invul en ek weet net die ou se naam en van en verjaarsdag. Ek het hom nou laat weet. sal maar hoor wat sê hy. Meer daaroor later.
Terug by die app. Nou moet ek besluit en mooi beplan wat gebeur nou. Ek moet aan die stap kom, ek moet gewig verloor en daai dokter gaan sien.