Môre weer sulke tyd.

Môre verjaar ek, een en vyftig jaar oud. Steeds waar ek is die laaste agt jaar, net mooi niks het verander. Ek sal iets moet doen, anders gaan dinge dieselfde bly vir nog tien jaar. En ek het die gap, ek het die app.

Ek moet nou net my gat in rat kry. Baie dinge om oor te skryf. Die kwotasie van die dokter af gekry, die app wat klaar is, en gewig, gewig, gewig.

Published by

carelkat

Is maar net ek, Carel Venter. Skryf maar net so nou en dan, en meer. Skryf maar net oor alles in my lewe. Op die stadium nie veel nie. Grootste ding in my lewe nou is my app wat ek gebou het, en nou hoop om te bemark.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *