Die jaar is verby, kan jy glo, dis al September, of môre is September. Maar die jaar is moer toe. Dis verseker. Baie reg gekry, maar net ‘n wonderwerk gaan my nie nog ‘n Desember in Tops laat wees nie.
Darem twee vir Augustus geskryf. My app op gekry, nou moet ek net downloads kry. Nou vir die groot werk.