Skip to content

Carel Venter

kieter kat

  • Home
  • Net jy.
  • Nooit ooit.
  • Sommer net.
  • Praat met my.

Category: Sommer net

Just is just writings. For everybody.

Ek het bedank vandag.

Nou moet shit begin gebeur. Ek sit nou sonder werk. Ek het bedank, of is gevra om te bedank. Nou moet ek dinge doen. Ek het God gevra en gevra om in te gryp, nou het Hy dit vir my gedoen. God is groot!!!

Continue reading Ek het bedank vandag.
Posted on 24 July 202424 July 2024Categories Sommer netLeave a comment on Ek het bedank vandag.

Begin net met iets!!!!

Ja sal nou moet begin net met ietsie klein. My fok dit kan nie so aangaan nie. Begin net deur elke aand die app oop te maak. Dis al, begin deur elke aand net iets te doen. Kom aan, die tyd stap en daai app is jou ticket out of here.

Continue reading Begin net met iets!!!!
Posted on 22 July 202424 July 2024Categories Sommer netLeave a comment on Begin net met iets!!!!

Waar was ek laas?

Ek dink ek wou begin vertel het oor Puseletso. Dis nou ‘n spesiale een daar by die winkel. Eish ek hoop dis nou die laaste. Ek dink ook nie daar is veel meer oor nie. Maar ek dink van almal wil ek haar baie graag hê. Baie baie graag.

Continue reading Waar was ek laas?
Posted on 29 June 202429 June 2024Categories Sommer netLeave a comment on Waar was ek laas?

Laat ek my skryf skryf.

Ja laat ek my skryf skryf vir Junie. Sal so paar noem. Nou nou is dit weer op die einde van die maand dan ek kom met tyd vlieg stories. Maar ja, daarvan gepraat, dit is al amper middel Junie. Nou nou is dit Augustus en dan is die jaar in sy moer in.

Continue reading Laat ek my skryf skryf.
Posted on 12 June 202412 June 2024Categories Sommer netLeave a comment on Laat ek my skryf skryf.

Sal gou moet begin.

Ek sal baie gou moet begin. Wil nie aan die kerm gaan oor hoe tyd loop nie. Of eerder oor hoe tyd vlieg nie. So laat ek nie begin nie. Die Here is goed. Uit elke benoudheid het Hy my gered, my aan die dood laat ontkom.

Continue reading Sal gou moet begin.
Posted on 23 May 202423 May 2024Categories Sommer netLeave a comment on Sal gou moet begin.

Xan verjaar.

Vandag is my goeie, of eerder beste vriend se verjaarsdag. Ek hoop jy verjaar lekker ou Xan en daar is nog baie. Op dieselfde dag as die Kerkstraat bom. Dit was ‘n bad een daai.

Continue reading Xan verjaar.
Posted on 20 May 2024Categories Sommer netLeave a comment on Xan verjaar.

Gaan begin skryf oor hulle.

Wie is die hulle? Al my vrouens. Dis nou daai vrouens. Almal wat ek wil doen, hoe ek hulle wil doen en miskien foto’s begin plaas van hulle. Dis nou mooi foto’s. Soos die een wat ek vanaand van Lucy af gekry het.

Continue reading Gaan begin skryf oor hulle.
Posted on 29 April 202429 April 2024Categories Sommer netLeave a comment on Gaan begin skryf oor hulle.

Baie gebeur. Doen niks. Wonder.

Waar begin ek? Dat die sny weer mooi toe is en ek hoop dat hy toe bly? Dat die klein Ducky keyboard bly die beste? Dat ek baie begin wonder oor Lettah Poto? Dat ek nog niks gedoen het die jaar nie?

Continue reading Baie gebeur. Doen niks. Wonder.
Posted on 21 April 202421 April 2024Categories Sommer netLeave a comment on Baie gebeur. Doen niks. Wonder.

Hartseer dag. Gister goeie nuus.

Ek skryf nou hierdie verder op ‘n Sondag, kan nie eers onthou wat is die hartseer dag nie. Maar die goeie nuus was dat ek nie weer hospitaal toe moes gaan nie. Dit was net nodig dat ek antibiotika pille moes kry. Ek het nog twee stelle pille oor dan is die kursus klaar.

Continue reading Hartseer dag. Gister goeie nuus.
Posted on 14 April 2024Categories Sommer netLeave a comment on Hartseer dag. Gister goeie nuus.

Gewig. Vas.

Ek het die hele week vasgesit op 81kg. Het gister ‘n zero kilojoule vas gehaad en een hele kilogram verloor. So dit lyk dis die pad vorentoe. En dit was nie so hard gewees nie. Net in die môre mis ek bietjie my koffie.

Continue reading Gewig. Vas.
Posted on 3 April 20243 April 2024Categories Sommer netLeave a comment on Gewig. Vas.

Posts pagination

Previous page Page 1 … Page 3 Page 4 Page 5 … Page 29 Next page
Proudly powered by WordPress