Laat ek my skryf skryf.

Ja laat ek my skryf skryf vir Junie. Sal so paar noem. Nou nou is dit weer op die einde van die maand dan ek kom met tyd vlieg stories. Maar ja, daarvan gepraat, dit is al amper middel Junie. Nou nou is dit Augustus en dan is die jaar in sy moer in.

Maar daar is darem nog tyd oor om die maand iets te doen. Of eerder die jaar iets te doen. Al is die laaste ding wat ek doen is om die Byble stukke uit my kop uit te ken soos ek geskryf het. Of soos ek beplan het. Nie baie van hulle nie, net so paar hoofstukke en miskien ‘n Psalm of twee drie.

Published by

carelkat

Is maar net ek, Carel Venter. Skryf maar net so nou en dan, en meer. Skryf maar net oor alles in my lewe. Op die stadium nie veel nie. Grootste ding in my lewe nou is my app wat ek gebou het, en nou hoop om te bemark.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *