Hartseer dag. Gister goeie nuus.

Ek skryf nou hierdie verder op ‘n Sondag, kan nie eers onthou wat is die hartseer dag nie. Maar die goeie nuus was dat ek nie weer hospitaal toe moes gaan nie. Dit was net nodig dat ek antibiotika pille moes kry. Ek het nog twee stelle pille oor dan is die kursus klaar.

Ek het gisteraand se dosis vergeet. My kop was dalk te vol van Johannah Phuti. Weet nie wat om te doen met daai een nie. Ek sal eers bietjie moet tyd gee.

Published by

carelkat

Is maar net ek, Carel Venter. Skryf maar net so nou en dan, en meer. Skryf maar net oor alles in my lewe. Op die stadium nie veel nie. Grootste ding in my lewe nou is my app wat ek gebou het, en nou hoop om te bemark.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *