Gaan begin skryf oor hulle.

Wie is die hulle? Al my vrouens. Dis nou daai vrouens. Almal wat ek wil doen, hoe ek hulle wil doen en miskien foto’s begin plaas van hulle. Dis nou mooi foto’s. Soos die een wat ek vanaand van Lucy af gekry het.

En die ander een van Lettah die ander dag. En daai wat ek van Johannah geneem het. Van Johannah gepraat, ek wonder wat moet ek daar doen. Dit kan nie net by ignore bly die. Ek sal moet besluit oor die regte move. Either deur Lettah of Puseletso. Ek sal ook verseker moet aan die gang moet kom met die bottelstoor en die proposal. Ek bly darem lief vir daai een.

En Lucy, sy was so mooi vandag. En Saterdag met daai skirt en pantyhose. En toe sy begin lag het toe ek vir haar gesê het dat dit is waar die probleme begin het. Ek bly lief vir Lucy ook.

Dan deesdae Lettah ook. Ek wil daai ding net spyker. Iets wat in haar guns tel is dat sy nog nie kinders het nie. Dit maak my baie lus om haar swanger te maak. En ek dink sy sal ‘n goeie ma wees. En ek sal haar kan oortuig dat sy net by my kinders hê.

Dis net paar van die lot. Moenie worry nie, hulle kos my nie geld nie. Dis maar net hou van. Maar net probeer. Maar die drie wat ek bo genoem het is eker die belangrikste vir my. Miskien Tebogo ook. En as jy gewonder het oor hulle name, nou ja.

Published by

carelkat

Is maar net ek, Carel Venter. Skryf maar net so nou en dan, en meer. Skryf maar net oor alles in my lewe. Op die stadium nie veel nie. Grootste ding in my lewe nou is my app wat ek gebou het, en nou hoop om te bemark.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *