Begin net met iets!!!!

Ja sal nou moet begin net met ietsie klein. My fok dit kan nie so aangaan nie. Begin net deur elke aand die app oop te maak. Dis al, begin deur elke aand net iets te doen. Kom aan, die tyd stap en daai app is jou ticket out of here.

Kry ook net die naweek agter die blad. Los die movies nou eers en kyk Beverly Hills Cop verder saam met Coen Poen. Eet ook maar die week lekker, maar vas deur die dag. Geniet die naweek saam met die familie en dan begin jy vars. Geen verskonings dan tot met die reünie.

En teen daai tyd is die app ook heeltemal op datum.

Published by

carelkat

Is maar net ek, Carel Venter. Skryf maar net so nou en dan, en meer. Skryf maar net oor alles in my lewe. Op die stadium nie veel nie. Grootste ding in my lewe nou is my app wat ek gebou het, en nou hoop om te bemark.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *