Wat gaan ek doen!!

Ek sal iets ander moet doen as wat ek die laaste veertig jaar van my lewe gedoen het. Ek moet iets ander kry om te doen as wat ek die laaste tien jaar gedoen het. Net mooi niks verander, nooit niks. En dit wat ek moet verander is my kop. die way wat ek dink.

Daai workflow van die Bybelstudie kan werk, maar hy gaan nie werk as ek dit nie in my kop kry dat dit kan werk nie. En dat ek die somme uit hom uit kan kry wat ek dink ek kan uit hom uit kry nie. Met ander woorde, die ding gaan nie geld maak as ek nie in my kop glo die ding gaan geld maak en die geld na my toe trek nie. Ek los hierdie stuk nou net so.

Published by

carelkat

Is maar net ek, Carel Venter. Skryf maar net so nou en dan, en meer. Skryf maar net oor alles in my lewe. Op die stadium nie veel nie. Grootste ding in my lewe nou is my app wat ek gebou het, en nou hoop om te bemark.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *