Ek dink ek het dit amper.

Ek wonder of ek ooit iets geskryf het vir Januarie. Maar as nie het nie, het ek nou. Daar is nog vyf en dertig minute oor dan is die eerste maand van die jaar ook in sy moer in. En weet julle wat?

Ek het weer fokol reg gekry. Ek het weer fokol gedoen. Fokol het weer verander. Dinge karring net so aan want ek karring net so aan. Ek doen niks anders, so niks sal anders wees nie.

So wat gaan ek doen? Ek sal iets moet doen. By the way, hoe lank skryf ek dit al?

Published by

carelkat

Is maar net ek, Carel Venter. Skryf maar net so nou en dan, en meer. Skryf maar net oor alles in my lewe. Op die stadium nie veel nie. Grootste ding in my lewe nou is my app wat ek gebou het, en nou hoop om te bemark.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *