Ek besluit dit, en dit gebeur.

So belowe die Bybel vir my. Dit staan êrens in Job. Een van die versies wat ek elke dag op sê. Of veronderstel is om. Maar maak nie saak hoeveel Woord ek spreek nie, ek sal moet begin om te doen, ek sal moet my grond bewerk, anders help dit niks nie.

Jy het vanaand die hele tyd vir jou rekenaar gesit en kyk, oor die eenvoudige rede: jy het nie plan gehad wat om te doen nie.

Published by

carelkat

Is maar net ek, Carel Venter. Skryf maar net so nou en dan, en meer. Skryf maar net oor alles in my lewe. Op die stadium nie veel nie. Grootste ding in my lewe nou is my app wat ek gebou het, en nou hoop om te bemark.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *