Besig om iets nou te doen.

Nee ek doen nie!!! Al weer nie. Of nog steeds nie. Maar miskien môre, dit moet net môre, Ek is seker môre. Al twee projekte, die hoender een en die geld insamel vir die app. En die verkoop van versies. Daar is net so baie opsies.

Daar is baie wat ek kan doen, maar ek verkies om die een of ander duistere rede om die hele dag deur Facebook te scroll, of Twitter of movie te kyk. Wat op aarde gaan ek doen, Hoe gaan ek dit fix. Ek kan nie eers skree “Here help” nie, want ek weet nie wie om die voor te skree nie.

Ek kyk na die posts op Twitter, die nuwe account wat ek gemaak het, en ek sien al die versies, dan wonder ek, dan wens ek, ek kan net weet terug gaan en glo in die Jesus van die Sondagskool of die Kinderkrans.

Published by

carelkat

Is maar net ek, Carel Venter. Skryf maar net so nou en dan, en meer. Skryf maar net oor alles in my lewe. Op die stadium nie veel nie. Grootste ding in my lewe nou is my app wat ek gebou het, en nou hoop om te bemark.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *