Ja ek sny dit baie fyn, maar ek kom reg, baie mooi reg. Het vandag ‘n groot stap gedoen na my website toe, wat dan net gaan werk op ‘n membership fee. Ek kyk na $25 per maand.
So maak die somme as jy wil, maar onthou om dit met ontrent sewentien te maal om by ZAR uit te kom. Dit sal dinge bietjie verander. En as ek nog so vier sulke sites kan bou, of by tien van hulle uit kom. Dan dink ek ek is op pad.