Ons is nou as Julie begin nader aan 2050 as wat ons aan 2000 is, of was. En 2000 of die begin van die nuwe millennium voel soos gister wat en en Xan Margate toe was. Dis waar ek dink ek was.
Continue reading Nader aan 2050 as aan 2000.Author: carelkat
Seker Mei 2025 se enigste skrywe.
Ek weet nie, maar soos tyd vlieg kan hierdie die enigste een wees vir Mei maand. Ek skryf so baie daaroor, maar tog doen ek niks daaraan nie. Ek fok net elke dag rond. En as ek my kry is dit aand, en dan slaap tyd en dan die volgende dag.
Continue reading Seker Mei 2025 se enigste skrywe.Môre kom Jaco se goed.
Nou die deal met Jaco se goed, dis nou hoendervoere en kuikens en medisyne en feeders en so. So ek hou aan die huur betaal, want ek doen dit tog anyway, en hy gee my ‘n cut van alles wat ek vir hom verkoop.
Continue reading Môre kom Jaco se goed.Deel twee van hospitaal storie.
So Derick vat my toe hospitaal toe. Maar snaaks, Derick gaan altyd na sy kamer toe as ek by die huis aankom. Daai aand, die Dinsdagaand, toe voel ek baie hartseer, oor klomp goed, en vir die eerste keer in lank roep ek hom toe om by my te kom sit en te gesêls.
Continue reading Deel twee van hospitaal storie.Hospitaal stories, en stand van sake.
So ek kom vandag by die huis, gister uit die hospitaal uit gekom. Na my sussie toe, en sy het my vanoggend terug gebring. Wat ‘n storie. Ek was amper dood. Diep dinge nou.
Continue reading Hospitaal stories, en stand van sake.So dis nou of nooit nie.
Dis met die winkel nou of nooit nie. Met die Pepsi en met die vleis en met die meel en sommer met alles. Baie dinge in my guns. Baie planne wat ek kan doen. Moet nou net my gat in rat kry en dit begin deurvoer.
Continue reading So dis nou of nooit nie.Iets vir ou laas vir Januarie.
Ja môre is die einde van Januarie al. Nogal ‘n baie goeie maand gehaad. Baie tevrede met die sales van die winkel. Teen Sondag sal die bankrekening mooi steweig wees om in Februarie in te gaan. Hopelik is die yskaste leeg.
Continue reading Iets vir ou laas vir Januarie.Van die groot klein poes se ding ontslae geraak.
Ja ek het die klein poes se Xbox vir hom terug gegee, Ek voel skoon verlig. Ek wonder nog steeds of ek die regte ding gedoen het. Ek hoop maar so. Ek wil net mooi fokol met daai klomp kankers te doen hê.
Continue reading Van die groot klein poes se ding ontslae geraak.Weer ‘n nuwe jaar.
Die enigste manier hoe hierdie jaar anders gaan eindig, is as ek nie doen wat ek elke dag doen nie. Ek is seker as ek terug gaan na die post baie vroeg in verlede jaar, het ek dieselfde gesê. Maar die jaar se begin is ek darem nie by Tops nie. So ja, daar is klaar ‘n verandering.
Continue reading Weer ‘n nuwe jaar.Clean break.
En einde van die jaar. Ja dis die laaste dag van 2024. En wat ‘n jaar. Sal nou nou daaroor skryf. Het weer vanaand begin sleg eet. Meer oor die eet storie ook. en waar ek nou trek met planne.
Continue reading Clean break.