Weer ‘n nuwe jaar.

Die enigste manier hoe hierdie jaar anders gaan eindig, is as ek nie doen wat ek elke dag doen nie. Ek is seker as ek terug gaan na die post baie vroeg in verlede jaar, het ek dieselfde gesĂȘ. Maar die jaar se begin is ek darem nie by Tops nie. So ja, daar is klaar ‘n verandering.

Begin deur net doele te skryf. Dit gaan die grootste enkele ding wees. Dit en hou op om scenes af te speel in jou kop. Eintlik is scenes afspeel in jou kop die grootste.

Published by

carelkat

Is maar net ek, Carel Venter. Skryf maar net so nou en dan, en meer. Skryf maar net oor alles in my lewe. Op die stadium nie veel nie. Grootste ding in my lewe nou is my app wat ek gebou het, en nou hoop om te bemark.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *