Iets vir ou laas vir Januarie.

Ja môre is die einde van Januarie al. Nogal ‘n baie goeie maand gehaad. Baie tevrede met die sales van die winkel. Teen Sondag sal die bankrekening mooi steweig wees om in Februarie in te gaan. Hopelik is die yskaste leeg.

Ek het nou nog nie my doele neergeskryf nie. En ek weet ek moet. Ek moet elke dag na Jordan Peterson se YouTube. Hy sê daar sonder ‘n vision is jy in jou moer in. So kry jou vision reg.

Published by

carelkat

Is maar net ek, Carel Venter. Skryf maar net so nou en dan, en meer. Skryf maar net oor alles in my lewe. Op die stadium nie veel nie. Grootste ding in my lewe nou is my app wat ek gebou het, en nou hoop om te bemark.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *