Ek is nou werkloos, met net geld om einde Maart my goed te betaal. So einde April, moet ek geld gemaak het op die inertnet (soos ek wil) om te kan aangaan. So wat is my opsies?
Continue reading Dit is verseker nou of nooit.Author: carelkat
Ek besluit dit, en dit gebeur.
So belowe die Bybel vir my. Dit staan êrens in Job. Een van die versies wat ek elke dag op sê. Of veronderstel is om. Maar maak nie saak hoeveel Woord ek spreek nie, ek sal moet begin om te doen, ek sal moet my grond bewerk, anders help dit niks nie.
Continue reading Ek besluit dit, en dit gebeur.Ek dink ek het dit amper.
Ek wonder of ek ooit iets geskryf het vir Januarie. Maar as nie het nie, het ek nou. Daar is nog vyf en dertig minute oor dan is die eerste maand van die jaar ook in sy moer in. En weet julle wat?
Continue reading Ek dink ek het dit amper.Amper nie Desember gemaak nie.
Dis nou oor ek die groot rekenaar “gebreek” het. Ek het sy battery probeer vervang, en toe haal ek die fan af wat op die CPU is, en nou kry ek hom nie terug nie. Die eerste wat ek iemand kan kry om hom terug te sit vir my is eers Maandag oop.
Continue reading Amper nie Desember gemaak nie.Ek sny dit fyn, maak kom reg.
Ja ek sny dit baie fyn, maar ek kom reg, baie mooi reg. Het vandag ‘n groot stap gedoen na my website toe, wat dan net gaan werk op ‘n membership fee. Ek kyk na $25 per maand.
Continue reading Ek sny dit fyn, maak kom reg.Weet wat jy wil doen.
Jy sal moet begin weet wat jy wil doen, dit stap vir stap uitskryf. Dis nou jou enigste opsie. Ek lees baie van die trein afsklim as jy weet jy is op die verkeerde een. Maar die ding is, ek kan nie seker wees ek is op die verkeerde trein, want ek hou nooit vol met ‘n ding nie.
Continue reading Weet wat jy wil doen.Wat kan ek sê?
Daar is verseker die winkel oor wat ek kan praat. Daar is seker Nikita oor wie ek kan praat. Daar is Shanay wie ek oor kan praat. Daar is my website en my planne oor wat ek kan praat. So ek sal maar ietsie oor alles sê. Ook net om my ietsie te skryf vir September wat al amper verby is.
Continue reading Wat kan ek sê?Paar dinge voor lente begin.
Een ding sovêr kan ek sê, dit was ‘n baie power winter gewees. Amper glad nie eers koud gewees nie. Of kom ek sê daar was nie eers een kouefront hier bo gewees nie. Daar was even in Pretoria net een of twee gewees. Dan was dit nie eers so erg gewees nie. So ja, dit was winter en koud gewees, maar glad nie so erg nie.
Continue reading Paar dinge voor lente begin.Besig om iets nou te doen.
Nee ek doen nie!!! Al weer nie. Of nog steeds nie. Maar miskien môre, dit moet net môre, Ek is seker môre. Al twee projekte, die hoender een en die geld insamel vir die app. En die verkoop van versies. Daar is net so baie opsies.
Continue reading Besig om iets nou te doen.Wat gaan ek doen!!
Ek sal iets ander moet doen as wat ek die laaste veertig jaar van my lewe gedoen het. Ek moet iets ander kry om te doen as wat ek die laaste tien jaar gedoen het. Net mooi niks verander, nooit niks. En dit wat ek moet verander is my kop. die way wat ek dink.
Continue reading Wat gaan ek doen!!