Ja ek het die klein poes se Xbox vir hom terug gegee, Ek voel skoon verlig. Ek wonder nog steeds of ek die regte ding gedoen het. Ek hoop maar so. Ek wil net mooi fokol met daai klomp kankers te doen hê.
Continue reading Van die groot klein poes se ding ontslae geraak.Category: Nooit ooit
Sommer maar net dinge wat ek vir myself vir skryf. Net goeters.
Nomsa Banda.
You are perfect. I want to marry you. That is a joke, but I surely won’t mind. I am crazy about you. And the more I am around you, the more I am certain about it. You are really perfect. I just want to take it easy now. Just make sure I see you after you left. This is the plan.
Protected: Dinge moet nou na ‘n kant toe kom.
Kom ons begin met nuwe dinge wat ek gaan reg kry voor einde van die jaar. Daar is nog drie en ‘n halwe maande oor. Dit is genoeg tyd om nog paar dinge reg te kry. Die ander dinge wat dan nog gebeur, kan net as bonus gesien word, soos om iemand te kry wat die app vat. Continue reading