Nader aan 2050 as aan 2000.

Ons is nou as Julie begin nader aan 2050 as wat ons aan 2000 is, of was. En 2000 of die begin van die nuwe millennium voel soos gister wat en en Xan Margate toe was. Dis waar ek dink ek was.

Braai nou bietjie eisbein in die Weber. Eers bietjie gekook in die casserole, en nou op die kole, alles nog die Weber. Hierdie is nou die volgende dag, die Sondag. Nie te koud nie. Doen dit maar op die Weber om krag te spaar, om eerlik te wees. En omdat dit lekker is.

Ek dink dit is nou genoeg geskryf vir Junie 2025. So baie eintlik om te sĂȘ, maar net nie in die mood nie. Ek weet net een ding, dis nou of nooit nie.

Published by

carelkat

Is maar net ek, Carel Venter. Skryf maar net so nou en dan, en meer. Skryf maar net oor alles in my lewe. Op die stadium nie veel nie. Grootste ding in my lewe nou is my app wat ek gebou het, en nou hoop om te bemark.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *