Net nie ophou trek nie.

Nadat ek Woensdag in my moer in was oor iets van die app wat ek nie kon reg kry nie, kan ek weer nie wag om vanaand by die huis te kom en te werk nie. Jy  moet net nie ophou trek nie. Meer hopelik vanaand.

Published by

carelkat

Is maar net ek, Carel Venter. Skryf maar net so nou en dan, en meer. Skryf maar net oor alles in my lewe. Op die stadium nie veel nie. Grootste ding in my lewe nou is my app wat ek gebou het, en nou hoop om te bemark.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *