Dis nou Saterdag aand. Aleen by die huis, chill lekker. Jowi Jansen het toe nie kom kuier nie. Weet nie hoe ek daaroor voel nie, miskien bly, miskien bietjie hartseer want ek sou graag die company wou gehaad het. Anyway, nou is ek alleen en ek kyk movie en het lekker burgers gemaak.
Sien vandag weer vir Anita. Wow. Dis al wat ek kan sê. Sy het so mooi gelyk in haar werksklere en haar high heels, ek kan maar net sê wow. Lekker gewees om saam haar in SPAR te loop. Eish, ek weet nie wat gaan ek doen nie.
Lekker gebad en gaan nou bietjie aan die app werk en dan slaap. Wil more vroeg opstaan en baie vordering maak. Vraydag wil ek die ou van SAB iets was wat hom sal impress. Ek gaan my nie self sabotage met die ding nie. Ek gaan nie sê “daar is ‘n leeu in die pad, daars ‘n leeu in die pad” nie.