Skip to content

Carel Venter

kieter kat

  • Home
  • Net jy.
  • Nooit ooit.
  • Sommer net.
  • Praat met my.

Hospitaal stories, en stand van sake.

So ek kom vandag by die huis, gister uit die hospitaal uit gekom. Na my sussie toe, en sy het my vanoggend terug gebring. Wat ‘n storie. Ek was amper dood. Diep dinge nou.

Continue reading Hospitaal stories, en stand van sake.
Posted on 26 March 202526 March 2025Categories Sommer netLeave a comment on Hospitaal stories, en stand van sake.

So dis nou of nooit nie.

Dis met die winkel nou of nooit nie. Met die Pepsi en met die vleis en met die meel en sommer met alles. Baie dinge in my guns. Baie planne wat ek kan doen. Moet nou net my gat in rat kry en dit begin deurvoer.

Continue reading So dis nou of nooit nie.
Posted on 16 February 202516 February 2025Categories Sommer netLeave a comment on So dis nou of nooit nie.

Iets vir ou laas vir Januarie.

Ja môre is die einde van Januarie al. Nogal ‘n baie goeie maand gehaad. Baie tevrede met die sales van die winkel. Teen Sondag sal die bankrekening mooi steweig wees om in Februarie in te gaan. Hopelik is die yskaste leeg.

Continue reading Iets vir ou laas vir Januarie.
Posted on 30 January 2025Categories Sommer netLeave a comment on Iets vir ou laas vir Januarie.

Van die groot klein poes se ding ontslae geraak.

Ja ek het die klein poes se Xbox vir hom terug gegee, Ek voel skoon verlig. Ek wonder nog steeds of ek die regte ding gedoen het. Ek hoop maar so. Ek wil net mooi fokol met daai klomp kankers te doen hê.

Continue reading Van die groot klein poes se ding ontslae geraak.
Posted on 8 January 202528 January 2025Categories Nooit ooitLeave a comment on Van die groot klein poes se ding ontslae geraak.

Weer ‘n nuwe jaar.

Die enigste manier hoe hierdie jaar anders gaan eindig, is as ek nie doen wat ek elke dag doen nie. Ek is seker as ek terug gaan na die post baie vroeg in verlede jaar, het ek dieselfde gesê. Maar die jaar se begin is ek darem nie by Tops nie. So ja, daar is klaar ‘n verandering.

Continue reading Weer ‘n nuwe jaar.
Posted on 1 January 20251 January 2025Categories Sommer netLeave a comment on Weer ‘n nuwe jaar.

Clean break.

En einde van die jaar. Ja dis die laaste dag van 2024. En wat ‘n jaar. Sal nou nou daaroor skryf. Het weer vanaand begin sleg eet. Meer oor die eet storie ook. en waar ek nou trek met planne.

Continue reading Clean break.
Posted on 31 December 202431 December 2024Categories Sommer netLeave a comment on Clean break.

Moerse stil nou, net voor die storm.

Alles is vol stof. Of vol sand. ‘n Sterk wind gewaai, en die plek se deur is mos moer groot, so nou is hierdie hele counter vol sand. Ja nie stof nie, sand. Sal miskien foto by sit as ek dit kan reg kry. Of dit mooi kan kry.

Continue reading Moerse stil nou, net voor die storm.
Posted on 12 December 202412 December 2024Categories Sommer netLeave a comment on Moerse stil nou, net voor die storm.

Tyd om sommer vroeg al iets te sê.

Laat ek sommer vroeg al in Desember iets skryf. Wat ek gaan skryf weet ek nie, maar skryf gaan ek skryf. Ek het baie om te sê, baie om te skryf, maar ek kom net nie daarby uit nie. En dalk moet ek straight wees en sê ek is net te lui.

Continue reading Tyd om sommer vroeg al iets te sê.
Posted on 5 December 2024Categories Sommer netLeave a comment on Tyd om sommer vroeg al iets te sê.

Dinge lyk beter

Dinge lyk baie beter. Tel mooi op. Mense kom in, mense kom terug, mense begin groot koop. Ek begin om die regte produkte te kry. Dis nou nog net die biltong wat moet mooi move. Maar dit sal gou gebeur.

Continue reading Dinge lyk beter
Posted on 8 November 20248 November 2024Categories Sommer netLeave a comment on Dinge lyk beter

So dinge gebeur nou.

Of so hoop ek, of so lyk dit. Meer en meer mense kom in die winkel in. Ek hoop die pamplet wat ek gaan laat druk sal die laaste bietjie werk doen. Dan moet ek net weer probeer met die biltong. Kom ek vertel die plan.

Continue reading So dinge gebeur nou.
Posted on 30 October 2024Categories Sommer netLeave a comment on So dinge gebeur nou.

Posts navigation

Previous page Page 1 Page 2 Page 3 … Page 30 Next page
Proudly powered by WordPress