Drie dinge.

Nou nou tot die besluit gekom. daar is drie dinge wat moet gebeur. Ek gaan gewig verloor, ophou rook en bigin stap. Miskien later hardloop. maar sover net stap. Eintlik is dit net twee, die stap val saam met die gewig verloor.