Het darem weer vroeg opgestaan. Eerste keer in ‘n rukkie, hoop maar ek kan dit elke keer doen. Nog ‘n paar dae doen. Continue reading Weer vroeg opgestaan.
Author: carelkat
Maandag
Baie lekker naweek gehaad. Baie lekker. Gister, dis nou Sondag was baie lekker. Die dag is net so kort. Wens dit kan langer wees. Continue reading Maandag
Wat het ek gedink…
Ek weet nie wat het ek gedink deur vir Anelle te gaan sê hier is plek oop in die blok nie. Wat het deur my kop gegaan. Ek moet leer om stil te bly, of eerder ‘n wag voor my mond te sit. Continue reading Wat het ek gedink…
Eerste low carb muffins gebak.
Vanoggend my eerste low carb muffins gebak. Sal nou nou proe hoe dit smaak. Dit was toe nogal lekker. Sal bietjie fine tune, maar oor ‘n keer of wat is hulle perfek. Ek is seker daarvan.
Net begin. Dis al.
Begin net. Dis die geheim, doen net iets. Dit gister vir die tweede keer agter gekom.
Paar goed.
Net ‘n paar goed. Ek hoop om vandag so bietjie in lunch deur my goed te gaan, dis nou die eerste paar tutorials net weer te kyk tot waar ek nou is. Continue reading Paar goed.
En toe is die dag om.
Gister besef ek net weer hoe maklik dit eintlik is. Toe ek my oë uitvee is alles verby. Die ys het ingekom, DC is ingetrek, Coke is in, Frans op Settles se order is uit, alles. Continue reading En toe is die dag om.
Moer, maar was ek gister down vir jou.
Ek weet nie hoekom nie, maar ek kry sulke dae. Gister was een van hulle. Ek was down. Ek weet nie of dit oor Salphy was nie, of dit was oor ek nie met Carel gepraat kry nie, ek weet nie, maar ek was down. Continue reading Moer, maar was ek gister down vir jou.
Op my eie weer.
Na ‘n hele naweek wat Coen Poen en Nien Pien hier was, is ek weer alleen. Snaaks hoe mens dit gewoond kan raak, om allen te wees, seker nie eensaam nie, maar om alleen te wees, jou eie ding te doen. Jou eie roetine. Continue reading Op my eie weer.
Die files op die groot rekenaar gesit.
Goed ek het nou die files van die Justjava app wat op die laptop was op die groot rekenaar gesit. En Android Studio vat dit, so ek kan net vanaand daarmee aangaan. Is ek bly. Continue reading Die files op die groot rekenaar gesit.