En toe is die dag om.

Gister besef ek net weer hoe maklik dit eintlik is. Toe ek my oë uitvee is alles verby. Die ys het ingekom, DC is ingetrek, Coke is in, Frans op Settles se order is uit, alles. Mens panic en stress, en tog kan niks jou dood maak nie. En eintlik kan jy ook maar ‘n fok voel, want wat gaan ek nou worry as ek nie Savanna het nie, ek het my deel gedoen, so wat moet ek nou maak. Laat hulle Hunters vat.

Ek dink wat ek eintlik wil sê is, alles sal oraait wees. Alles gaan verby. Hoe lui daai sê dingetjie, “nothing really matters and not much matters at all”, iets in daai lyn. As jy jou oë uitvee is alles verby en die enigste ding waaroor jy moet stress is of jy dood gaan van die ding of nie. Ja daar is seker mense met groter probleme en omstandighede as dit, maar in my case het ek dit gister agter gekom.

Published by

carelkat

Is maar net ek, Carel Venter. Skryf maar net so nou en dan, en meer. Skryf maar net oor alles in my lewe. Op die stadium nie veel nie. Grootste ding in my lewe nou is my app wat ek gebou het, en nou hoop om te bemark.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *