Dinge is seker mooi, dit kan beter. Die vroue dinge loop mooi. Al twee van hulle. Bietjie onseker oor die een so nou en dan. Eintlik maar altwee. maar ek sal dit uit sort. Dink ek gaan maar net deur ‘n oordink sessie. Dit sal ook reg kom.
Continue reading Junie loop mooi. Ek is so naby.Category: Sommer net
Just is just writings. For everybody.
Net tien minute vir Mei.
Net gou so tien minute voor ek gaan slaap iets skryf vir Mei maand. Ek wil nie volgende maand aan die Pertunia post skryf nie, dan het ek niks vir Mei maand geskryf nie. So het Mei sy gat gesien en ek het nog steeds niks gedoen nie.
Continue reading Net tien minute vir Mei.Pertunia Mokgaba
Motho, you should be getting this page very easy. If you’re reading this you obviously did. I don’t know where to begin. One thing is for sure, I am crazy in love with you friend Lucy Nthabiseng. That is just part of it.
Continue reading Pertunia MokgabaDie waarste ding ooit!!
Munna maar jy is altyd besig met die app. En dis waar. dis die hele tyd die app, maar niks kom nooit daarvan nie, en nou is die tyd dat ek dit moet verander. Dis wat iemand die ander dag vir my sê. Ek maak net nie klaar nie, en ek moet aangaan, ek moet die ding begin bemark.
Continue reading Die waarste ding ooit!!Baie dinge. Kom ek begin.
Waarmee gaan ek begin, met ek wat so naby is met die app maar tog so vêr? Met Lucy en Petunia? Die klomp by die werk? Die gesondheid? Daar is nog baie meer. Ek sal maar so vanaand skryf soos ek lus is. Eers lekker eet.
Continue reading Baie dinge. Kom ek begin.Petunia verder en Lucy.
Nou vandag het sy toe besluit om met my te praat, bietjie op aanbeveling van Lettah. Ek is nie baie gelukkig daaroor nie, want ek was deur ‘n bad naweek en ek dink ek was oor die ergste om oor haar te kom.
Continue reading Petunia verder en Lucy.Al amper einde Februarie.
Ja dis al amper aan die einde van Februarie en dinge is nog steeds dieselfde. Niks verander. Een ding wat verseker gebeur is ek kom al hoe meer wat doen ek verkeerd. Ek oordink – overthink – totaal alles. In my moer in. Soos nou met Petunia. Wat is die storie met Petunia?
Continue reading Al amper einde Februarie.Einde van Januarie.
Einde van Januarie en alles nog steeds dieselfde. Nog steeds te bang om iets te doen. Maar ek vorder. Die app het baie promosies op, en ek gaan hom die naweek baie boost. Hoop net ek kry hom op Huawei. As ek nie kan nie, gaan ek hom net op Play Store doen.
Continue reading Einde van Januarie.Nou moet dinge begin.
Nou sal dinge moet begin. Xan is nou weg, die bakkie is by Arrie om reg te maak. Het besluit om tot einde Januarie tutorials te doen en dan aan te gaan met die app. Maar ek sal moet mooi dink wat ek wil doen. Daar is paar opsies.
Continue reading Nou moet dinge begin.Nuwe jaar. Iets sal anders gedoen moet word.
So dis al die derde van die nuwe jaar. Die vraag bly, wat gaan ek doen sodat hy nie dieselfde eindig as die vorige elf nie. Iets sal ek moet anders doen. Of iets sal ek moet begin doen. Of iets sal ek moet ophou doen.
Continue reading Nuwe jaar. Iets sal anders gedoen moet word.