Nou vandag het sy toe besluit om met my te praat, bietjie op aanbeveling van Lettah. Ek is nie baie gelukkig daaroor nie, want ek was deur ‘n bad naweek en ek dink ek was oor die ergste om oor haar te kom.
Ek gaan hom nou maar so speel. Eerste dinge eerste: Lucy. Lucy is ook ‘n kassier, maar die probleem kom in sy is nogal maats met Petunia. Nou ek weet nie wat soek ek van Lucy nie. Maar dat ek crazy oor haar is is verseker.
Nou is ek moeg, nou wil ek gaan slaap. Niks geëet vandag nie. Ook vaak. Sal môre aangaan met die Lucy storie, en ook Petunia.