Net tien minute vir Mei.

Net gou so tien minute voor ek gaan slaap iets skryf vir Mei maand. Ek wil nie volgende maand aan die Pertunia post skryf nie, dan het ek niks vir Mei maand geskryf nie. So het Mei sy gat gesien en ek het nog steeds niks gedoen nie.

En nog ‘n rede is ek kry dalk tweede gedagtes oor haar. Ek raak net erger en erger oor haar. Sy is amazing. Ek dink ek gaan haar vat. Maar ek weet nie wat gaan ek met Lucy doen nie. Ek sal maar skryf. Ek wens ek kan hulle altwee trou. Ek sal môre dit doen as ek kan.

Wat ‘n klomp konte is daai lot by die werk nie. Dis nou die klomp wie se winkel dit is. Wat ‘n klomp clowns. Weet fokol wat daar aangaan maar wil vir jou net mooi alles vertel. Ek kom net op met ‘n klomp idees. Dis ‘n joke.

Published by

carelkat

Is maar net ek, Carel Venter. Skryf maar net so nou en dan, en meer. Skryf maar net oor alles in my lewe. Op die stadium nie veel nie. Grootste ding in my lewe nou is my app wat ek gebou het, en nou hoop om te bemark.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *