Skip to content

Carel Venter

kieter kat

  • Home
  • Net jy.
  • Nooit ooit.
  • Sommer net.
  • Praat met my.

Category: Sommer net

Just is just writings. For everybody.

Nog steeds nie vir Hom gesluister nie.

Wel dis nou nie Saterdag nie, dit is Sondag. Voel wel soos ‘n Saterdag. Heeldag gewerk, so dit voel soos Saterdag. Ek gaan die keer vir God luister. Ek gaan Hom weer teken vra dat ek moet weg trek van haar af, en dit dan van Dinsdag af doen.

Continue reading Nog steeds nie vir Hom gesluister nie.
Posted on 24 December 202325 December 2023Categories Sommer netLeave a comment on Nog steeds nie vir Hom gesluister nie.

Moes vir God geluister het.

Maar dis nog nie te laat nie, gaan nou begin om dit te doen. Dis nou as dit kom by Joahannah Phuti. En daar leer ek weer nie my les nie. Sommer vandag, twee dae later dat ek die wou skryf, of post.

Continue reading Moes vir God geluister het.
Posted on 22 December 202322 December 2023Categories Sommer netLeave a comment on Moes vir God geluister het.

Nou net na die middel van Desember.

Nou net my Razer Blackwidow terug gesit. Weet nie juis hoekom nie. Ek dink nie juis hy tik beter as die Ducky nie, maar het net die hele tyd ‘n urge gehaad om dit te doen. Sal hom maar vir so ‘n week of twee in hou. Sal dan maar kyk wat gaan aan.

Continue reading Nou net na die middel van Desember.
Posted on 16 December 2023Categories Sommer netLeave a comment on Nou net na die middel van Desember.

Amper Desember, jaar verby.

Ek sal nou iets moet doen, dit lyk of ek dit self moet doen. Nee wag, God gaan my wys. Of die Vader. Dis ‘n lang storie daai. Ek sal moet begin vroeĆ«r opstaan, meer lees, en meer leer. Meer opsoek, en meer Woord spreek.

Continue reading Amper Desember, jaar verby.
Posted on 28 November 202328 November 2023Categories Sommer netLeave a comment on Amper Desember, jaar verby.

Kom ons begin hier.

Ek gaan gou vir my ‘n lekker koppie koffie maak. Net om so bietjie wakker te bly. Sewe uur sit die klomp weer die krag af, ja load shedding begin weer, lyk my na vase drie. Wat ‘n gemors. So ek dink so bietjie wat ek moet doen tot dan toe. Hier is die opsies.

Continue reading Kom ons begin hier.
Posted on 12 November 202314 November 2023Categories Sommer netLeave a comment on Kom ons begin hier.

En hier is ons weer.

Einde van Oktober, tyd vlieg so, dit voel soos in die maand wat ek geskryf het by die werk, en toe ek nou op die datum kyk was dit einde September wat ek dit gedoen het. So laat ek nou maar iets skryf dan het ek hierdie maand ook iets gedoen. Nie te veel het gebeur in die maand nie.

Continue reading En hier is ons weer.
Posted on 31 October 202331 October 2023Categories Sommer netLeave a comment on En hier is ons weer.

Maandeinde Saterdag in Tops

Ja dis een woord. Die krag is nog steeds af en ek skryf hier van Tops af. Maar Derick het net na die skryf van die eerste sin laat weet die krag is aan. Dit was so na twaalf uur. Die winkel is moer besig. Dis die een of ander event in die lokasie vanaand.

Continue reading Maandeinde Saterdag in Tops
Posted on 30 September 202330 September 2023Categories Sommer netLeave a comment on Maandeinde Saterdag in Tops

Amper weet tyd.

Dis amper weer sulke tyd, maar die keer het ek mooi plan gemaak. Ek skryf hierdie nou by die werk. Ja ek werk nog steeds by Tops, ten spyte van al my drome en planne, kom ek net nie hier weg nie. Darem het ek nou plan gemaak sodat ek nou al skryf.

Continue reading Amper weet tyd.
Posted on 29 September 202329 September 2023Categories Sommer netLeave a comment on Amper weet tyd.

My donner, al weer!!

Kan jy glo daar is weer ‘n maand om sonder dat ek ‘n post geskryf het. Liewe bliksem tyd vlieg. Kom ons skryf nou maar gou ietsie. Oor Lucy, Petunia en die app.

Continue reading My donner, al weer!!
Posted on 30 August 202331 August 2023Categories Sommer netLeave a comment on My donner, al weer!!

Wat ‘n maand was Julie nie!!

Nie te bad maand gewees nie. Al wat nou moet vordering maak is die app. Goeie vordering is gemaak met Lucy, en so op ‘n manier met Petunia. Ja nou moet ek nog net die app aan die gang kry, en natuurlik die website ook.

Continue reading Wat ‘n maand was Julie nie!!
Posted on 31 July 202331 July 2023Categories Sommer netLeave a comment on Wat ‘n maand was Julie nie!!

Posts pagination

Previous page Page 1 … Page 5 Page 6 Page 7 … Page 29 Next page
Proudly powered by WordPress