Moes vir God geluister het.

Maar dis nog nie te laat nie, gaan nou begin om dit te doen. Dis nou as dit kom by Joahannah Phuti. En daar leer ek weer nie my les nie. Sommer vandag, twee dae later dat ek die wou skryf, of post.

Ek sal net môre, dis nou Saterdag haar heeltemal moet koue skouer gee. Behalwe as sy my miskien deur die nag antwoord, of even vroeg môre oggend. Maar as ek in die winkel kom en ek het niks van haar gekry nie, gee ek haar nie eers ‘n blue tick nie.

Ek is net nie meer lus vir die kak nie. Nee, ek wil met my girl gesels in die aand. Ek soek nie kak van haar foon is gebreek nie. ‘n Week terug was hy nog goed genoeg om met my elke aand te praat. So kom ons kyk maar.

Sommer vir haar straight sê ek gaan alles agter Lucy ingooi. Kyk wat maak sy. Vertel vir haar ek het gisteraand besluit I love Lucy. Sondag gee ek haar nog steeds haar present. Maar nie die oorbelle nie.

Sal julle môre vertel wat het gebeur. Dis nou Saterdag.

Published by

carelkat

Is maar net ek, Carel Venter. Skryf maar net so nou en dan, en meer. Skryf maar net oor alles in my lewe. Op die stadium nie veel nie. Grootste ding in my lewe nou is my app wat ek gebou het, en nou hoop om te bemark.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *