Amper Desember, jaar verby.

Ek sal nou iets moet doen, dit lyk of ek dit self moet doen. Nee wag, God gaan my wys. Of die Vader. Dis ‘n lang storie daai. Ek sal moet begin vroeĆ«r opstaan, meer lees, en meer leer. Meer opsoek, en meer Woord spreek.

Maar een ding is verseker by daai klomp konte gaan ek nie bly nie. Almal van hulle. Kom ons los dit net daar uit. Laat ek net aan die gang kom en my winkel mooi maak. Dan kan hulle daar bietjie van my case af klim.

Ek is nou besig om weer bietjie te refresh as dit kom by Kotlin en Jetpak Compse. Net weer begin met dit, die website op ‘n ander plek doen. Ek glo nog steeds ek kan ‘n app bou om te verkoop, of soos ek sommer reeds gemaak het, net om so bietjie paar rand ekstra te maak.

Published by

carelkat

Is maar net ek, Carel Venter. Skryf maar net so nou en dan, en meer. Skryf maar net oor alles in my lewe. Op die stadium nie veel nie. Grootste ding in my lewe nou is my app wat ek gebou het, en nou hoop om te bemark.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *