Nie te bad maand gewees nie. Al wat nou moet vordering maak is die app. Goeie vordering is gemaak met Lucy, en so op ‘n manier met Petunia. Ja nou moet ek nog net die app aan die gang kry, en natuurlik die website ook.
Die website en die app moet as een loop. Die mense moet van die website na die app toe gaan. Die einddoel is om altwee verkoop te kry.
Kom ons kom vir ‘n kort oomblik terug na Lucy toe. Nou ek soek daai een. Sy was gister saam met my en ek was baie beindruk. Sy doen dit vir my, met die goue tand en al. En ek gaan vir haar nog een gee. En nog meer, ek is seker sy soek dit. Ek gaan met haar trou, dis verseker.
Môre meer daaroor. Veral oor hoe sy aantrek soos ek wil.