Goed hier is die dinge sovêr. Veral oor die gewig en Johannah Phuti. Miskien bietjie Lucy ook bygooi. Dit is maar die twee of drie wat ek nou moet oplos. Die res sal baie vinnig volg as die dinge opgelos is.
Continue reading Paar dinge weer ‘n keer.Category: Sommer net
Just is just writings. For everybody.
Miskien nuwe manier.
Hierdie is nou op die laptop in die kamer. Die een met net die Bybel goed op. En dit is ook nou vroeg in die oggend, so ek kyk net gou hoe werk dit.
Continue reading Miskien nuwe manier.Nog steeds Johannah Phuti.
Sien uit na môre se werk toe gaan. Wil vir Johannah Phuti sien, en ek wil sien of sy my van haar profile pic ge-exclude het. Of het sy net nie ‘n profile pic. Watter een van die twee wen ek.
Continue reading Nog steeds Johannah Phuti.Vanaand is die proef lopie
So wat gaan ek doen. Net vinnig. Ek gaan agt uur die eerste een sluk, dan nege uur die tweede een, en dan half tien drink ek die groen menere. Alles om tien uur aan die slaap te wees en nie te wil peusel nie.
Continue reading Vanaand is die proef lopieGewig.
Dis nou vir die volgende twee weke prioriteit nommer een. Slaap vroeg, eet niks by die werk nie en kyk jou kilojoules. Hou jou dieet soort van low carb. Jou doelwit is om onder 75kg in te kom.
Continue reading Gewig.Terug van die hospitaal.
Ja ek was weer in die hospitaal gewees. Vir vyf miskien ses dae. Laas Donderdag ingegaan en vanoggend uit gekom. Dit alles om ‘n drip te kry. Baie sterk antibiotika, twee soorte. Daar het ‘n bakterie in my sny ingekom….êrens. Miskien nog baterieë, ek weet nie.
Continue reading Terug van die hospitaal.Die operasie.
So ek gaan toe 17 Januarie in vir my operasie. Die Wilgers Hospitaal. Goeie hospitaal. Goeie dokter of chirurg. My lewe gered, ek dink so. Ek was volgens my telling dertien dae in die hospitaal. Dit sou net vier wees.
Continue reading Die operasie.So die groot dag verby.
Ja die groot dag het gekom en gegaan, en ek gaan al amper terug werk toe. Maandag om presies te wees. Miskien Sondag om stock take te doen, maar ek sal nog sien. Ek moet besluit wat gaan die beste vir my wees.
Continue reading So die groot dag verby.Groot dag naby.
So die groot dag, die dag wat ek die operasie kry is baie naby. Woendag om presies te wees. Môre vat Derick my na Coenie toe, en Woensdag vat hy my hospitaal toe.
Continue reading Groot dag naby.Nuwe jaar is aan die gang.
Kom ek toets die ding, Ja dit werk, Dis nou die ëêôö letters wat ek met ‘n bietjie langpad moet insit omdat ek met ‘n keyboard werk wat nie ‘n number pad het nie. Maar dit is vir eers die moeite werd.
Continue reading Nuwe jaar is aan die gang.