Kan jy nou meer, hier sit ek nou. Het gisteraand bietjie laat gaan slaap, nou eers na 6 opgestaan. Net gou iets skryf voor ek verder Bybel lees. Maar Bybel lees moet ek beslis, of will ek beslis. Voel so bietjie moeg, maar miskien sal ek reg wees na my tweede koppie koffie. Continue reading Stadig oor die klippe.
Category: Sommer net
Just is just writings. For everybody.
Maandag
Vandag is Maandag, is hier by Carel se huis. Vir die laaste keer. Gaan dit nie weer doen nie. Te veel moeite om alles te pak en so aan. Doen my ook nie goed nie, ek meen oor hoe ek oor myself voel. In elk geval, dis nou dit. Later miskien meer hieroor. Continue reading Maandag
Nog ‘n dag.
Ons trek darem al by dag drie. Nie veel geskryf nie, maar at least hou ek die ding aan die gang. Hoop ons hou dit vol.
Dag twee.
Dit is darem dag twee wat ek aan mekaar skryf.
Kom ons probeer weer.
Laat ons sien hoe lank gaan dit die keer aanhou.
Wat ‘n Saterdag
Wat ‘n Saterdag. Besig in die winkel, en ‘n hele trok ontvang en ingetrek. Lekker moeg. Baie meer gebeur, maar nou te moeg om te vertel. Sal môre redentlik skryf.
Gister toe nie te bad nie.
So die trok vol pallets wat vandag toe moes kom, het toe gister gekom. Vandag kom net SAB. En as alles reg loop kan ek vroeg huis toe gaan en aan die site bou. Dis nou die nuwe site. Wou gisteraand gebou het aan die site, maar was net so moeg. Continue reading Gister toe nie te bad nie.
Vandag is Sondag.
Laat gaan slaap gisteraand, net so voor sewe opgestaan. Will so een uur Cyferskuil toe ry. So dit los my met ‘n paar ure om my dinge te doen. Wil miskien ‘n ander paar entries hier maak behalwe die daaglikse, my lees inkry, en moet aan die nuwe site werk. Dis about dit wat voorlê vir die Sondag. Continue reading Vandag is Sondag.
Saterdag!
Lekker ou Saterdag. Weet nie, ek werk tot 5 uur, kom eers half 6 uit die winkel uit, maar Saterdag bly vir my lekker. Dink dit omdat ek daai uurtjie vroeër gaan loop, en more laat kan slaap, al doen ek dit nie. Maar net die idee ek kan. En ek voel so gerus op ‘n Saterdag aand. Continue reading Saterdag!
Paar stappe terug
Het die laaste paar dae ‘n paar stappe terug gevat. Maar ek dink dit was nodig, dalk van God. Dinge in ‘n bietjie van ‘n ander lig gebring. Ook mense op my pad gebring wat ek lankal nodig gehaad het. En my dinge laat doen wat ek lankal moes doen. Dan het dinge met Droom ook mooi geloop. Dis wat ek haar van nou af noem. Vanaand meer daaroor. Of ek hoop so, hoop ek is nie net lui nie, of darem nie altyd lui nie, maar net te moeg. Continue reading Paar stappe terug