Vandag is Sondag.

Laat gaan slaap gisteraand, net so voor sewe opgestaan. Will so een uur Cyferskuil toe ry. So dit los my met ‘n paar ure om my dinge te doen. Wil miskien ‘n ander paar entries hier maak behalwe die daaglikse, my lees inkry, en moet aan die nuwe site werk. Dis about dit wat voorlĂȘ vir die Sondag.

Dis nog nie eers tien uur nie. Nou is dit half een. Wil nou nou winkel toe ry, so ek skryf nou my ietsie. Nie veel nie. Wil maar net soos ek baie gesĂȘ het in die gewoonte bly. Moet nog my groot, of my goeters op my hart wat sy eie posts verdien skryf. Sal sien waneer ek daarby uitkom.

Ek is bang. Ek het ‘n bang gevoel in my hart. Weet nie oor wat nie, maar voel so. Hoekom kry ek dit nie reg nie?

Nou net so voor 11. Gaan nou publish en slaap.

Published by

carelkat

Is maar net ek, Carel Venter. Skryf maar net so nou en dan, en meer. Skryf maar net oor alles in my lewe. Op die stadium nie veel nie. Grootste ding in my lewe nou is my app wat ek gebou het, en nou hoop om te bemark.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *