Nog ‘n dag. January 25, 2017 by carelkat Ons trek darem al by dag drie. Nie veel geskryf nie, maar at least hou ek die ding aan die gang. Hoop ons hou dit vol.