Skip to content

Carel Venter

kieter kat

  • Home
  • Net jy.
  • Nooit ooit.
  • Sommer net.
  • Praat met my.

Category: Sommer net

Just is just writings. For everybody.

Gister baie down.

Was gister baie down. Het agter gekom ek sal moet oor begin met die SAB app. Amper heeltemal. Die Listview wat ek gebruik het is outdated, en ek moet eerder ‘n Recyclerview gebruik. Maar hoekom maak dit my down? Al wat ek moet doen is om nie op te gee nie, moet net nie ophou nie. Continue reading Gister baie down.

Posted on 13 July 2017Categories Sommer netLeave a comment on Gister baie down.

Uit die kas uit klim?

Nie uit die gay kas uit nie, maar uit ‘n ander kas uit. Of miskien moet ek eers wag tot ek die SAB ding klaar gedoen het, en as my lewe reg is. Miskien is dit net ‘n confidence ding. Maar ek glo nie te veel nie, ek dink dis hoe ek voel, dis waarvan ek hou.

Posted on 9 July 2017Categories Sommer netLeave a comment on Uit die kas uit klim?

Paar dinge.

Ek moet plek maak vir die volgende paar dinge in my lewe. Dit is nou vir my belangrik. Ek moet my dag so uitsorteer dat ek dit kan doen. Continue reading Paar dinge.

Posted on 6 July 2017Categories Sommer netLeave a comment on Paar dinge.

Weer begin.

Goed nou is ek op my klein laptop en kan ek makliker skyf. Ek glo ek gaan dit meer gereeld doen. Net so bietjie iets skryf so nou en dan. Paar mooi dinge het gebeur die laaste week of so. Continue reading Weer begin.

Posted on 24 June 2017Categories Sommer netLeave a comment on Weer begin.

Weer vroeg opgestaan.

Het darem weer vroeg opgestaan. Eerste keer in ‘n rukkie, hoop maar ek kan dit elke keer doen. Nog ‘n paar dae doen. Continue reading Weer vroeg opgestaan.

Posted on 7 June 2017Categories Sommer netLeave a comment on Weer vroeg opgestaan.

Maandag

Baie lekker naweek gehaad. Baie lekker. Gister, dis nou Sondag was baie lekker. Die dag is net so kort. Wens dit kan langer wees. Continue reading Maandag

Posted on 5 June 2017Categories Sommer netLeave a comment on Maandag

Wat het ek gedink…

Ek weet nie wat het ek gedink deur vir Anelle te gaan sê hier is plek oop in die blok nie. Wat het deur my kop gegaan. Ek moet leer om stil te bly, of eerder ‘n wag voor my mond te sit. Continue reading Wat het ek gedink…

Posted on 29 May 20175 June 2017Categories Sommer netLeave a comment on Wat het ek gedink…

Eerste low carb muffins gebak.

Vanoggend my eerste low carb muffins gebak. Sal nou nou proe hoe dit smaak. Dit was toe nogal lekker. Sal bietjie fine tune, maar oor ‘n keer of wat is hulle perfek. Ek is seker daarvan.

Posted on 23 May 201724 May 2017Categories Sommer netLeave a comment on Eerste low carb muffins gebak.

Net begin. Dis al.

Begin net. Dis die geheim, doen net iets. Dit gister vir die tweede keer agter gekom.

Posted on 18 May 2017Categories Sommer netLeave a comment on Net begin. Dis al.

Paar goed.

Net ‘n paar goed. Ek hoop om vandag so bietjie in lunch deur my goed te gaan, dis nou die eerste paar tutorials net weer te kyk tot waar ek nou is. Continue reading Paar goed.

Posted on 10 May 201718 May 2017Categories Sommer netLeave a comment on Paar goed.

Posts pagination

Previous page Page 1 … Page 24 Page 25 Page 26 … Page 29 Next page
Proudly powered by WordPress