Sommer vandag al begin.

Laat ek sommer vandag al iets begin skryf. Maandeinde weer op ons so ek sal moet aangaan om die ding vol te hou. Dis nou om darem iets een maal per maand te skryf. Wat kan ek sê? Die app is klaar en ek wag vir my eertse een wat hom vat. En ek weet … Read more

Besig om te bel.

Besig om te cold call, maar iets sê nog steeds vir my Amerika en dollars. US$. Vir dieselfde moeite. Maar kom ons kyk. Ek sal eers moet geld in die hande kry om my Twilio so te maak dat ek kan bel. En glo dit of nie ek sal miskien iets moet doen aan my aksent.

Read more

Wat skryf ek regtig?

Moet nou my post of inskrywing maak vir Augustus en wil en wil nie net die gewone skryf nie. Maar wat skryf ek eintlik? Kom ons begin met ‘n paar dinge wat gebeur het die laaste paar dae of weke, die hele maand kan mens sê.

Read more

Dinge gaan nou aan.

Paar dinge, eerste dinge eerste: Ek het gister verjaar en somehow was dit een van die lekkerder verjaarsdae gewees in ‘n lang tyd. Was net anders gewees, Die klomp skoolmaats wat geluk gewens het, die klomp op die pokergroep ook. Dan ek en Derick wat bietjie koffie gedrink het op die stoep, en ek lekker wortelkoek gekoop het, al was dit net paar snytjies.

Read more

Dis nou die nuwe site.

Hartseer ek het my ou site verloor. Maar hier is iets wat ek tydelik opgestel het. Ek dink dit lyk no nogal nie te sleg nie. Nog net hier en daar ‘n ding doen en dan kan ons oraait wees. Maar vir nou wil ek net eers bietjie weer skryf. Ek sal alles so op … Read more

Net dinge.

Hier is net ‘n paar dinge wat aangaan in my lewe of rondom my. Waar begin ek. Miskien net vir hierdie bliksems wat so in my kop toneel speel sê dit kry vandag end. En julle weet wie julle is. Fok julle almal man!! Ek is op my eie mission!! I will get back to you in due course of time.

Read more

Ek besluit dit, en dit gebeur.

So belowe die Bybel vir my. Dit staan êrens in Job. Een van die versies wat ek elke dag op sê. Of veronderstel is om. Maar maak nie saak hoeveel Woord ek spreek nie, ek sal moet begin om te doen, ek sal moet my grond bewerk, anders help dit niks nie.

Read more