Dis nou die nuwe site.

Hartseer ek het my ou site verloor. Maar hier is iets wat ek tydelik opgestel het. Ek dink dit lyk no nogal nie te sleg nie. Nog net hier en daar ‘n ding doen en dan kan ons oraait wees. Maar vir nou wil ek net eers bietjie weer skryf.

Read more: Dis nou die nuwe site.

Ek sal alles so op Sondae verander. Ek het eintlik moer baie om te skryf en te vertel en om hier op te sit. Moet net daarby uitkom. Wat ek volgende gaan doen is om my sidebar reg te kry, en dan my menu mooi te maak.

Net van die goed wat ek moet begin van vertel is die winkel wat ek toe gemaak het. Die tou wat by my maag uit gekom het. My gewig. Mense wat ek gesien het.

Leave a Comment