Net dinge.

Hier is net ‘n paar dinge wat aangaan in my lewe of rondom my. Waar begin ek. Miskien net vir hierdie bliksems wat so in my kop toneel speel sê dit kry vandag end. En julle weet wie julle is. Fok julle almal man!! Ek is op my eie mission!! I will get back to you in due course of time.

Verder baie, maar eintlik nie veel wat ek die moeite oor wil doen om nou uit te tik nie. Ek gaan daar uitkom. Soos in The Martian fliek gesê :”We will get there.” Ek moet net nie ophou nie. Elke dag so ses ure voor die rekenaar, en nou nou is ek daar. Gister ‘n goeie dag gehaad, vandag gaan nog beter wees.

Leave a Comment