Besig om te cold call, maar iets sê nog steeds vir my Amerika en dollars. US$. Vir dieselfde moeite. Maar kom ons kyk. Ek sal eers moet geld in die hande kry om my Twilio so te maak dat ek kan bel. En glo dit of nie ek sal miskien iets moet doen aan my aksent.
Ja glo dit of nie hulle kan dalk nie verstaan wat ek sê nie. Of laat ek dit eerder so stel, hoor wat ek sê nie. Een van die twee. Maar ek sal plan maak, seker maak dat my foon baie duidelik is. Kom ons kyk maar. Miskien bietjie die aksent oefen. Maar daai mindset bly by my. Gaan vir die VSA mark en verdien die dollars.
Een ding weet ek en glo ek is dat dinge baie vinnig kan verander. Baie baie vinnig. En ook gaan.